LET WEL: Jy's nie verplig om hierdie spice te gebruik om die resepte te maak nie. Gebruik enige ander lekker spice waarvan jy hou en die gereg sal net so lekker wees!
DÊM-NICE KAROO-KERRIE EN RYS: [DêM NICE KAROO SPICE]
5 Uie
25 ml Kerriepoeier
4 tl. Gemmer
2 1/2kg Maelvleis
5 Eetlepels Appelkooskonfyt
1 tl Borrie
4 tl DÊM-Nice Karoo spice.
200 ml Asyn
2 1/2 Eetl Tamatiesous
2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)
2 Beef Ekstrak blokkies 500 ml Kook water
Metode:
Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, DÊM-Nice Karoo Spice, asyn , tamatiesous, Mielieblom, Beefblokkies en kookwater by. Prut op 'n lae hitte vir 15 min en bedien saam Basmati Rys en Mengelslaai. Geniet!!!!
DÊM-NICE HOENDERBROODJIE: [DêM NICE KAROO SPICE]
1 gaar hoender gepluis, gegeur met DÊM-Nice Karoo Spice na smaak
25 ml gelatien
200 ml mayonaisse
50 ml suurlemoensap
1 - 2 stingels seldery - grof gekap
8 ml sout
1 ml peper
125 ml room - styf geklits
SO MAAK JY:
Smelt die gelatien in ‘n driekwart koppie van die hoendersous. Voeg dan alles bymekaar en roer laastens die room in. Stol in ‘n gevoerde pannetjie, sprinkel DÊM-Nice Karoo Spice oor (en dis dit!!!)
Sit voor saam met vars griekse slaai of groente.
DÊM-NICE BREAKFAST SUNNY SIDE UP: [DêM NICE KAROO SPICE]
8 eiers
25 ml olyfolie
2 medium grootte uie grof gekap
250 ml ontbytspek versnipper
halwe Redpepper opgekap
250 g knopie sampioene gehalveer
2 pork bangers in skywe gesny
2 Groot aartappels gaar in blokkies gesny
1 blik pynappel stukke
2 T DÊM-Nice Karoo Spice
MAAK SO:
Verhit die olyfolie in die pan en braai die spek,uie, redpepper, pork bangers en sampioene met die spice tot verbruin. Voeg die gaar aartappels by en braai. Dan die blik gedreineerde pynappelstukke en meng deur. Maak holtes en breek n eier versigtig in elke holte oop. Sprinkel dem nice spice oor en sit die deksel op tot eierwit gestol is. Bedien op saam Rogbrood vir n vullende laat ontbyt.
OROS HOENDER: [DêM NICE KAROO SPICE]
12 stukke hoender gaar gekook in hoenderstock,
Pak hoenderstukke in oondpan en spice goed bo en onder met DÊM-Nice Karoo Spice.
Gooi 1 koppie onverdunde oros oor en bak vir half uur met deksel op en nog n half uur sonder deksel sodat hoender verbruin. skep af en toe van die pansappe oor die hoender.
Sit voor met groente en rys vir n heerlike fees!
DÊM-NICE MAKLIKE VISVINGER GEBAK: [DêM NICE KAROO SPICE]
Maak Mash van 6 Groot Aartappels opgekook in 1 koppievolroom melk en n halwe koppie water, met 1 T DÊM-Nice Karoo Spice.
Druk goed fyn met masher en voeg 1 t bakpoeier by en klop goed.
Braai uie dun gesny in ringe in bietjie olyfolie tot goudbruin.
Bak 12 visvingers in bietjie olie tot gaar en pak 6 visvingers onder in n oondbak.
Gooi n blikkie sweetcorn uit en smeer mooi oor die visvingers. Skep die helfte van die Mash beslag bo oor en strooi kaas mildelik oor. Pak die laaste visvingers bo-op en skep die gebraaide uie oor die visvingers. Skep die laaste mash oor. Vat n halwe pakkie Wit uie soppoeier en maak aan met 1 koppie room. Klits goed sodat daar geen klonte is nie. Gooi bo-oor die mash. Strooi kaas lekker dik oor en bak in die oond vir 20 min. Sit voor met ertjies en n tamatieslaai.
MY WENK:
Maak hom soos 'n potjie in platboompan en sit kooltjies op die deksel.
DÊM-NICE SAMPIOENE: [DêM NICE KAROO SPICE]
140 g (150 ml) botter
1 ui, fyngekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
350 ml broodkrummels
150 g mozzarella-kaas, in stukke gesny
DêmNice Karoo Spice na smaak
hand vol basiliekruid, grof gekap
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
4 groot sampioene
SO MAAK JY:
Verhit oond tot 200 °C. Smelt sowat 30 ml van botter en braai ui en knoffel tot sag en deurskynend. Smelt res van botter apart. Voeg dit, broodkrummels, kaas en basiliekruid by uie. Geur met DÊM-Nice Karoo Spice, sout en swartpeper. Plaas sampioene in oondbak en pak vulsel bo-op. Bak vir 20 minute tot net sag en effens bruin bo-op. Sit warm voor.
DêM NICE KAMPVUUR BROODROL: [DêM NICE KAROO SPICE]
1 pakkie bacon
1 groot ui
1 rooi soetrissie
1 blikkie 410g mieliepitte ontwater
350 g kaas in blokkies gesny
1 E DÊM-Nice Karoo Spice
gekoote brooddeeg
MAAK DAN SO:
Braai fyngekapte ui en spek tot lekker bros. Voeg soetrissie by en braai bietjie. Nou kom die blikkie mieliepitte in. Meng net deur en haal van die hitte af. Vat die gekoopte brooddeeg en rol hom in n langwerpige stook uit, nie te dun nie nie te dik nie. sprinkel DÊM-Nice Karoo Spice bo oor die deeg. Nou kom jou vulsel van bacon ens bo oor gesprinkel. Laaste sprinkel die kaasblokkies oor. Rol jou deeg op en plaas op n gesmeerde pan in die oond 180 grade vir 45 min of in n pot bo op die kole. As dit gaar is sprinkel liggies spice en pietersielie oor vir garnering. Sny in skywe en geniet warm. Oppas vir die warm kaas!
DÊM-NICE HOENDER MET STONEY: [DêM NICE KAROO SPICE]
1 pakkie sampioensop
DÊM-Nice Karoo Spice na smaak
vars gemaalde swartpeper na smaak
1 blik knopie sampioene, gedreineer
1.5kg hoender porsies
500ml Stoney
MAAK DAN SO:
Geur hoender met DÊM-Nice Karoo Spice en peper.
Rol in soppoeier.
Rangskik in oondskottel en skep sampioene bo-oor.
Verhit Stoney en giet bo-oor.
Plaas deksel of foelie oor bak en bak in voor verhitte oond vir een en 'n half uur.
MY WENK:
Maak hom as 'n potjie.
DÊM-NICE PAPTERT: [DêM NICE KAROO SPICE]
Kook n pot pap, taystee wheat werk uitstekend. Nie te slap nie maar ook nie te styf nie. Roer n blikkie sweetcorn daardeur en ook n koppie gerasperde kaas. Laat staan eenkant.
Vat n pakkie bruin uie soppoeier en meng goed met 1 koppie Room. Kook terwyl jy dit die heeltyd roer tot dik. Laat staan eenkant tot effens afgekoel.
METODE:
Braai in bietjie olyfolie, 250g gensipperde spek, 1 groot ui baie fyngekap, 2 knoffelhuissies fyn gekap, n halwe Redpepper, halwe Greenpepper en n halwe Yellow pepper. Sodra dit lekker gebraai is sprinkel jy 15ml DÊM-Nice Karoo Spice oor en roer deur.
Begin nou deur n laag van jou pap onder in n groot bak te skep. Van die uiespek mengsel kom nou oor die pap. Nie te dik nie. Dan weer n lagie pap en dan weer uiemengsel tot alles op is. Sorg dat jy met n paplagie eindig. Gooi nou jou bruinuie sop mengsel oor jou boonste laag en strooi kaas lekker dik oor. Bak in oond vir so half uur tot kaas lekker gesmelt is.
DÊM-NICE VETKOEKIES: [DêM NICE KAROO SPICE]
2 eiers
ongeveer 250 ml melk
350 g bruismeel (2½ k)
30 ml suiker (2 e)
5ml DÊM-Nice Karoo Spice
2 E fyn gekapte uie
sonneblomolie vir vlak braai
METODE:
Klits eiers en vul dit met melk aan tot 1½k). Sit die bruismeel, suiker en DÊM-Nice Karoo Spice saam. Voeg die vloeistof en uie by en meng totdat ‘n gladde beslag gevorm het. Skep dessertlepels vol beslag in matige warm, 2 cm diep sonneblomolie in ‘n braaipan en braai dit eers aan die en kant tot goudbruin en daarna aan die ander kant. Dreineer op papierhanddoek.