HARTLIK WELKOM HIER BY ONS!!!!
HIER KUIER ONS LEKKER SAAM OM DIE KAMPVUUR EN GESELS GESELLIG OOR KAMP- EN BRAAIKOS SOOS NET ONS KAN.
MY FB PAGE EN BLOG HET IN DIE
TYDSKRIF " LEISURE WHEELS" Nov, 2012 VERSKYN!
SJOE...WAT 'N GEWELDIGE VOORREG.
Ek vertrou dat die resepte wat ons hier met julle deel wel die
nodige toestemming van die oorspronklike resepeienaar
het. Ek gee erkening aan elkeen as ek weet die
weet waarvandaan die resep oorspronklik
kom. Baie dankie vir die gebruik van jou
van jou resep, ons waardeer dit opreg.
BESOEK ONS GERUS OP FACEBOOK EN AS JY HOU
VAN WAT JY SIEN "LIKE" ONS ASB.!
KOS VIR KAMPEERDERS MET IDEES VIR KAMPERING
BLOGADRES:
"KAMPKOSENWENKE.weebly.com"