Hier kan julle vir my 'n boodskappie los om te sê hoe julle oor die BLOG voel.
Julle kan hier ook met my gesels oor wat julle van die resepte dink en waarna julle soek.
Ek hoop julle geniet die BLOG.
Vriendelike groete
Berie Smith.
Ek lees elkeen se kommentaar hier op my blog en ek waardeer elkeen se positiewe kommentaar. Ek probeer werklik om die blog so interessant as moontlik te maak met iets vir almal. So bly julle vind baat by die resepte. Deel gerus ook met my julle resepte, dit is altyd welkom. Nogmaals dankie en groete.....mooi loop!
26 AUGUSTUS 2013:
Hi julle almal, ek lees al die geselsies en is jammer as ek dalk van julle gemis het nou met die ongesteldheid wat hier in die familie was. Ek waardeer al julle kommentaar.
Kyk gerus onder die hofies na waarna jy soek. Ek het ook nou my kontaknommer en epos by die Buksie-veldoond geplaas, so julle sal my nou maklik in die hande kan kry. Ek doen gewoonlik net oor die naweke updating op die blog van die resepte wat op my Fb bakkiesblad deur die week geplaas word. Marinades sal julle kry onder dieselfde naam en souse onder sousresepte. Soms moet julle ook gaan loer by BOTTEL EN BêRE, want daar is party souse en marinades wat jy vir lank kan bêre en ek het dit daar geplaas.
Hoop hierdie help julle veral die ouens wat soek na die hamburger ens. souse.
Vir diegene wat vakansiebeplanning doen of kampbeplanning, kyk gerus onder ALGEMEEN;DITJIES EN DATJIES, daar is oulike wenke wat jou kan help.
Groete tot 'n volgende keer.