MUFFINS BY DIE KAMP:
Vir die van julle wat lekker muffins wil bak by die kamp: (dis nou vir die armes wat nie 'n oondjie in die wa het nie)
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Monday, July 18, 2011 at 12:56pm.
Gebruik 'n platboom pot (Mamelodi microwave) en sit twee tinfoelie bakkies (langwerpiges) in die pot.
Maak die muffin deeg aan soos gewoonlik tuis doen, vir 12 muffins in 'n muffinpan.
Alternatiewelik koop sommer vooraf die reeds aangemaakte "muffin mix".
Dit kan gevries gehou word.
Daar is blykbaar ook droë kitsmengsels op die mark.
In elk geval gooi die deeg in die pannetjies (ongeveer 3/4 vol om plek te maak vir die rys van die deeg)
Intussen het jy reeds 'n klompie brikette aan die brand.
As die brikette goed aan die brand is, plaas so 6 brikette in 'n sirkeltjie op die grond, plaas die platboompot met deeg in bakkies direk op die brikette en sit so ongeveer 6-8 brikette bo-op die pot se deksel.
Laat dit net so staan (MOET NIE LOER NIE) vir ongeveer een uur en dan is die brikette ook meestal uitgebrand tot stof.
Blaas die stof af, haal die twee 'muffin-broodjies' uit en sodra dit afgekoel het, geniet met lekker plaas botter en vyekonfyt (as room beskikbaar is, 'n plonsie room bo-op die konfyt).
Pasop om nie jou vingers raak te byt nie!!
MAALVLEIS MUFFINS:
3 weetpix
250 ml melk
1 pakkie minestromie sop
1 eier
5 ml sout
1 ui
1 t chutney
500g mince
1 appel
1 wortel
1 tamatie
Voorverhit oond 160 grade Celsius.
Breek weetpix en gooi melk oor. Gooi soppoeier oor. Klits eier en sout saam en gooi oor soppoeier.
Rasper ui, appel wortel en tamatie en gooi oor soppoeier mengsel. Roer goed saam.VOEG alles by die maalvleis en meng goed deur. Laaste voeg chutney by. Skep in muffin pannetjies. Bak vir ongeveer 1 uur."
oF BAK SOOS HIERBO VERDUIDEELIK VIR MUFFINS BY DIE KAMP.
KAMPVUUR MUFFINS:
6 lemoene gehalveer en skep die vleis uit [gebruik dit vir vrugteslaai]
2 pakkies muffinmengsel
Hou die lemoenbakkies.
Maak die muffinmengsel aan soos op pakkie aangedui.
Skep lemoenbakkies halfvol met die mengsel.
Bedek liggies met swaardiens foelie.
Plaas hierdie op warm kole en maak seker dat die deegkant na bo wys.
Bak vir 5 tot 10 minute totdat muffins gaar is.
CAMPFIRE SCONES:
Cup. flour
½ t. baking powder
1 heaping tsp. sugar
large pinch of salt
1 t. raisins (optional)
1 t. milk powder
2 t. margarine
1 or 2 eggs
water
Mix dry ingredients together. Add margarine, mixing with fingers till the consistency of coarse cornmeal. Beat the eggs and add. Then add just enough water to make a soft dough. Knead it on a floured plate just long enough to form a nice round circle, about 1/4" to 1/2" thick. If you've got an extra egg, beat it and brush it on the dough. Sprinkle some sugar on top. Then cut the dough into six or eight wedges.
If baking over a campfire, place wedges in a lightly floured Teflon frying pan, cover with foil or a metal plate, set on cleared ground and surround with coals. When golden brown, about 10 to 15 minutes, they're done.
If using a camping oven, use a Teflon pan with lid or a small baking sheet which can be covered. Same time. Serve with honey or jam.
Variations:
Substitute buttermilk, sourdough starter, or even heavy cream for the milk powder. Add other dried fruits, slightly rehydrated. Strawberries and blueberries are great.
CHAKALAKA MUFFINS: [GOLDEN CLOUD RECIPES]
Makes :12 JUMBO or 18 STANDARD MUFFINS
INGREDIENTS
500 g or 750 ml or 1/2 pack - Golden Cloud Savoury Muffin Mix
2 - eggs
150 ml - oil
320 ml - milk
200 ml - tinned chakalaka (any flavour)
To Serve
cheese and/or cold meat as preferred salad ingredients such as sliced cucumber,tomato, lettuce, eggs
INSTRUCTION
1. Grease/spray 12 jumbo (250 ml) or 18 medium (200 ml) muffin cups generously and preheat the oven to 180 ac.
2.Mix the muffin batter as explained on the Golden Cloud pack, adding the chakalaka as well. Divide the batter between the muffin cups and bake for ± 20 minutes for the standard and slightly longer for the jumbo muffins or until golden and firm. Cool in the tins for a few minutes, loosen, lift out and allow to cool on a wire rack.
3.Serve as preferred with meat or salad filling.
20MINUTES
VREESLIK VINNIGE MUFFINS: [RSG RESEPTE]
BESTANDDELE:
1 eier
1 k (250 ml) karringmelk
1 k (250 ml) bruismeel
knippie sout
1 t paprika
1 t mosterdpoeier
1 k (250 ml) Cheddarkaas, gerasper
SO MAAK JY:
Voorverhit die oond tot 180°C.
Spuit ‘n muffinpannetjie met kleefwerendesproei.
Klits die eier en karringmelk in ‘n mengbak saam.
Sif die bruismeel en sout by en roer die kaas by.
Moenie oorwerk nie.
Skep 2 eetlepels van die mengsel in ses holtes van die muffinpannetjie.
Bak vir 10 -12 minute of totdat ‘n toetspen skoon uitkom.
Bedien warm.
VARIASIES:
• Bros gebraaide spek
• Fyn gekapte pietersielie
• Sag gebraaide uie
MY WENK:
Bak hulle in jou muffinpannetjie op die rooster oor die kole. Sit swaargewigfoelie oor, maar sorg dat dit 'n koevert bo-oor die muffins maak, maw daar moet genoeg spasie wees vir die muffins om te rys.
BLACKBERRY CORN MUFFINS: [ Inspired by Fresh Every Day
Author: Lisa B.]
Cook time: 30 mins
Total time: 30 mins
Serves: 6
INGREDIENTS:
•1½ cup all-purpose flour
•1½ cup yellow cornmeal
•¾ cup sugar
•2 teaspoons baking powder
•1 teaspoon baking soda
•½ teaspoon salt
•2 large eggs, lightly beaten
•¾ cup buttermilk
•¾ cup canola oil
•1 teaspoon vanilla extract
•1½ cups fresh or frozen blackberries
WHAT TO DO:
1.Preheat oven to 375 degrees.
2.Line one regular muffin pan with cupcake liners. Set aside.
3.In a large mixing bowl, whisk together flour, cornmeal, sugar, baking powder, baking soda, and salt.
4.In a separate mixing bowl, combine eggs, buttermilk, oil, and vanilla. Gradually add cornmeal mixture, about ⅓ at a time, just until cornmeal is combined.
5.Gently fold in the blackberries.
6.Fill lined muffin cups about ⅔ full.
7.Bake for 25 – 30 minutes, or until a toothpick inserted in the center of a muffin comes out clean.
8.Allow muffins to cool in the pan for five minutes before removing to a rack.
Makes 2 dozen muffins