WAFELS: [wafelpanne, soos jafelpanne is ook te koop by Oudoor ]
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Tuesday, May 24, 2011 at 12:40pm.
■500 grm Koekmeel
■160 gr botter
■1 blokkie vars suurdeeg of kitsgis
■1 / 2 liter warm melk
1 / 3 van 'n liter warm water
■3 eiers
■75 g suiker
■1 knippie sout
Vir 'n eerste keer, los die gis in' n bietjie warm melk.
Wanneer die gis borrel (10 tot 15 minute na), sit die meel in 'n groot bak.
Voeg al die oorblywende bestanddele en meng goed
Bedek en laat staan en laat rys tot dubbel die volume.
Wanneer die deeg mooi gerys het, bak die wafels in 'n wafelpan.
WAFELS EN FYNKREEF:
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Thursday, June 2, 2011 at 1:17pm.
142g bevrore wafels (6 wafels) klaar pakkies
300g bevrore fynkreef (ongeveer 250 ml gaar fynkreef)of enige ander visserigheid.
25 ml meelblom
25 ml botter
250 ml melk
1 ml sout
knippie swart peper
5 ml fyngekapte pietersielie
50 ml gerasperde kaas
paprika
suurlemoenskyfies
Rooster wafels volgens aanwysings op pakkie en hou warm.
Kook fynkreef volgens aanwysings op pakkie en dreineer.
Maak 'n matige witsous van meelblom, botter en melk en geur met sout en peper.
Verwyder van warmte en roer pietersielie, kaas en gaar fynkreef in.
Skep warm op wafels.
Strooi paprika oor en garneer met suurlemoenskyfies.
Sit dadelik voor.
WAFELS VIR ONTBYT.................HEERLIK!!
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Thursday, June 2, 2011 at 2:25pm.Your note has been created.
Maak wafels vir ontbyt met die volgende:
Gebakte eier, spek en tamaties met 'n romerige sampioenesous.
Gebraaide niertjies en lewer in suurroom met klein gebraaide tamaties en uie.
Maak 'n toebroodjie met wafels gevul met gebraaide sampioene, uie en tamaties, met stukkie cheddarkaas.
Maak wafeltoebroodjie met avokadopeer, spek en slaaiblare.
Maak 'n toebroodjie met wafels gevul met ham, kaas en tamatie.
Maak 'n hamburger met 'n wafel toebroodjie.
Maak 'n boerewors rol met wafel, gevul met gebraaide uie.
Laat jou verbeelding hier gaan, daar is talle ander lekker soutvulsels wat jy saam met wafels kan geniet.
GEROOKTE PANCETTA WAFELS:
255 g koekmeel
2 tl bakpoeier
1 tl koeksoda
½ tl sout
1 el Engelse mostertpoeier
50 g Parmesaan kaas
55 g Semolina
3 eiers (geskei)
225 ml karringmelk
4 el olyfolie
1 Sif droë bestanddele en voeg semolina en kaas by.
2 Klits eiergeel, melk en olie goed saam.
3 Meng meel- en eiermengsel.
4 Vou styfgeklitste eierwitte in deeg.
5 Plaas pancetta op deeg in wafelpan.
Bak 4 - 5 minute tot spek gaar.
KAASWAFELS:
180 g koekmeel
120 g mieliemeel
2 tl bakpoeier
½ tl sout
2 eiers (geskei)
225 ml melk
200 ml suurroom of yoghurt
2 el olyfolie
120 g gerasperde Cheddarkaas
2 el gesnipperde grasuie
1 Sif droë bestanddele saam.
2 Klits eiergeel, melk, suurroom en olyfolie saam.
3 Voeg droë bestanddele by.
4 Voeg styfgeklitste eierwit, kaas en grasuie by en vou in.
Vir ontbyt:
1 Rooster kersietamaties met olie, sout en peper vir 5 minute. Braai spek in klein pannetjie, breek twee eiers daaroor, maak gaar en hou warm.
2 Bak kaaswafels en bedien met spek, eiers en tamaties.
BOEREKERRIE JAFFELS: [deur LEON]
braai uie [ fyngesny ] in botter saam met kerriepoeier – maak hom so sterk soos jy wil braai tot die uie mooi blink en deursigtig is – jou stoof moet nie te warm wees nie voeg by maalvleis wat jy eers met water aanmaak – dws gooi water oor die maalvleis – dan is dit lekker los in die pot – gooi die maalvleiswater ook in die pot voeg nou genoeg klein blokkies afgeskilde aartappels by , sit die deksel op laat hom stadig kook tot die aartappels sag is – geur met sout en witpeper en genoeg witsuiker - die kerrie moet ‘n soetstreep deur hom hê bedien op witrys , skep mrs balls bo-op en as jy wil ‘n paar snye piesangs dink terug aan al die basaars en landbouskoue wat jy bygewoon het – ai ! dit was en is steeds die goeie ou dae.
N.s. ons het altyd witbrood, dik gesmeer met botter saam met die kerrie geeet en as ons grend wil wees het my ma tamaties saam met uie in blokkies gekap en bo-oor ‘n mengsel van asyn, olie en suiker gegooi.
Leon skryf hoe kan jy vergeet van jafels ?
dus botter 2 snye witbrood aan albei kante – sit in jafelpan, skep kerrie in magie , maak toe en bak op warm stoofplaat heerlik vir padkos.
JAFEL OP DIE VUUR: [Deur Marius]
Jy benodig
• spek
• brood
• botter
• eier
Só maak jy
1.Braai die spek in `n pan tot dit lekker bros is aan die vet kant.
2. Smeer die brood botter, sit die brood in die jaffel yster met die botterkant teen die yster!
3. Druk die brood sodat dit `n piering maak in die yster. Sit die spek op die brood, en breek `n eier oor die spek.
4. Maak die jafel toe met die brood in die ander helfte van die yster.
5. Breek die brood wat uitsteek af en braai oor `n warm vuur.
Wenke
*Spray en cook doen sy ding. Die witbrood is natuurlik meer elasties en pas leker in die jaffel yster in.
*Jy kan ook bokmelk kaas, wat jy in olyfolie en fyngekapte chillies en speserye rol, binne-in die broodjie laat prut vir nog 'n anderse jafel!
KERRIESNOEKJAFFELS: [Deur Aletta Lintvelt]
'n Fantastiese manier om snoek in die winter te eet.
Ek moet erken dat ek hierdie jaffels die meeste van die tyd sommer met geblikte kerrievis maak. Maar as jy oorskiet- gerookte snoek (of selfs gebraaide snoek) het, dan is hierdie ’n maklike en smaaklike manier om dit te maak.
Jy benodig:
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, gekap
1 eetlepel kerriepoeier
1 teelepel rissievlokkies, gedroog
1 teelepel paprika
olyfolie
1 blikkie tamaties
2 eetlepels tamatiepasta
2 eetlepels suiker
3 koppies gerookte snoek, fyngemaak (en sonder grate)
sout en peper na smaak
8 snye saadjiebrood, gebotter aan een kant
1 koppie mozzarellakaas, gerasper
Só maak jy:
1 Braai die ui, knoffel en speserye stadig vir 5 minute in ’n skeut olyfolie. Voeg die tamaties, tamatiepasta en suiker by en prut vir 5 minute.
2 Verwyder die sous van die hitte en meng dit met die snoek. Voeg sout en peper by na smaak. Die mengsel moet redelik droog wees, anders raak die brood pap. As dit te droog lyk kan jy ’n bietjie water bygooi.
3 Strooi ’n bietjie kaas op die ongebotterde kant van ’n sny brood. Skep ’n paar lepels van die vis daarop en sit ’n sny brood met die botter kant na buite bo-op. Braai in ’n jaffelpan of gebruik ’n Snackwich-masjien
ONRBYTJAFFELS: [deur Sven Hugo]:
Dis nie net ’n bielie van ’n ontbyt nie; jy gaan ook daar op jou eentjie langs die pad daai lekker basaargevoel kry.
Hoe klink ’n jaffel vir ontbyt? Een met spek en eiers? Richard en Glenda Jukes is twee lesers wat sweer dis die beste kamp-ontbyt wat ’n mens kry.
Jy benodig
• botter
• spek
• gesnyde brood
• eiers
• sout en swartpeper
Só maak jy
1 Gee vet! Smelt ’n bietjie botter in ’n pan en braai die spek daarin totdat dit goudbruin, bros en geurig is. Dreineer dan die spek op kombuispapier.
2 Toebie-tyd! Smeer die brood aan die een kant met botter. Sit dan ’n sny brood met die gesmeerde kant na onder in ’n jaffelpan.
Pak ’n repie gebraaide spek op die sny brood. Breek nou versigtig ’n eier bo-op en geur dit met sout en swartpeper. As jy van ’n byt hou, kan jy gerus ook ’n bietjie gekapte rissie bysit. Sit nou die tweede sny brood bo-op (met die gebotterde kant na bo) en knyp die jaffelpan toe.
3 Braai sal jy braai. Steek nou jou primusstofie (of vuur) aan en braai die jaffel oor matige hitte tot goudbruin aan al twee kante.
4 Raak fênsie. Jy kan piesang en spek ook gebruik… of sit tamatie by die spek en eier…of kaas.
JAFFELS: [OVERBERG RESEPTE]
Jaffels is nie net lekker by ‘n skolesportdag nie, dis ook ‘n maklike manier om oorskiet kos vir middagete voor te sit.
Jy benodig:
(6 – 8 porsies)
45 ml olyfolie
2 uie – fyn gekap
2 knoffelhuisies
500g maalvleis
45 ml fyn koljander
1 x 400g blik tamaties
200g gekerfde biltong
250 ml rooiwyn
Sout en varsgemaalde swart peper
16 sny witbrood.
METODE:
Verhit olie in ‘n middelslag pot. Voeg uie en knoffel by en braai liggie vir 5 minute tot uie begin verbruin. Voeg maalvleis en koljander by. Roerbraai vir nog sowat 5 – 8 minute. Voeg tamaties, biltong en rooiwyn by. Verlaag hitte en laat stadig prut vir sowat 20 – 25 minute of tot sous met sowat 2/3 verminder het. Geur goed met sout en swartpeper. Smeer brood met botter en plaas botterkant na buite in jaffle-vorm. Skep lepels vol maalvleis bo-op en sit nog ‘n sny brood bo-op. Druk stewig toe en braai oor hoë hitte (as jy kampeer, sal dit warm kole wees, anders oor ‘n hoë hitte op die stoof) vir sowat 5 minute per kant of tot goudbruin. Sit warm voor.
Vulsel Idees:
1. Meng oorskiet sosatievleis met mayonnaise. As die vleis te bonkig is, sny dit in kleiner stukkies. As die vleis te min is kan jy skyfies piesang byvoeg om die vulsel te rek.
2. Ham met Emmentaler kaas en tamatie skywe
3. Gerookte hoender, avokando en roket. Kikker op met mayonnaise wat met bietjie pesto geur.
4. Vir ‘n ligte ete kan jy vleislose jaffels maak: geroosterd groente met knoffel, fetakaas en sondroogtamatiepesto; of mozzerellakaas, vars basilie of roketblare, en uie uie-en-tamatierissiekonfyt.
Onthou om die gebotterde kant van die brood na buite te draai sodat die jaffels nie vassit nie. Of gebruik kleefwerende kossproei.
ONTBYT JAFFEL: [KREATIEWE KOS IDEES - ELSIE DE BEER]HIERDIE HET VREK LEKKER GELYK, MOES DIT NET MET JULLE DEEL!
Neem jou snytjie brood, sit in jaffelmaker, sit enige oorskietvleis op, breek eier oop (dit moet rou eier wees) - sit ander sny bo-op.
Variasies:
braai spek, uie en sampioene, gegeurde maalvleis, blokkies braaivleis, hoenderrepies.
MY WENK:
Bak maar eers die eier halfpad gaar of gebruik gekookte eier gesny in skyfies.
BLACK FOREST PANCAKES/FLAP JACKS: [CLOSET COOKING]
Chocolate pancakes inspired by black forest cake served with cherries and whipped cream.
Servings: makes 2 servings
Prep Time: 10 minutes
Cook Time: 10 minutes
Total Time: 20 minutes
Ingredients
1 cup flour
1/4 cup unsweetened cocoa powder
1/4 cup sugar
1/2 teaspoon baking powder
1/2 teaspoon salt
1 cup milk
1 egg
2 tablespoons butter, melted
1 splash kirsch (optional) [kersie likeur]
2 cups cherries, pitted and halved
2 tablespoons sugar
2 teaspoons corn starch
1/4 cup water
1/2 cup whipping cream
2 tablespoons sugar
Directions
1.Mix the flour, cocoa powder, sugar, baking powder and salt in a large bowl.
2.Mix the milk, egg, butter and kirsch in another large bowl.
3.Mix the wet ingredients into the dry ingredients.
4.Heat a pan over medium heat and melt a touch of butter in it.
5.Pour 1/4 cup of the mixture into the pan and cook until the surface starts to bubble and the bottom is golden brown, about 2-3 minutes.
6.Flip the pancake and cook the other side until the bottom is golden brown, about 1-2 minutes. Repeat for the remaining batter.
7.Meanwhile simmer the cherries, sugar, cornstarch and water over medium heat until the sauce thickens, about 5 minutes.
8.Whip the cream and sugar until it forms soft peaks.
BOEREWORS JAFFELS: [Crown National en foto]
Maak 8 - 10
6 uie, gehalveer en dun gesny
60 ml (1/4 k) botter
16-20 sny klaargesnyde winkel brood (gebruik die kleiner sneitjies)
1 pakkie Ouma se boerewors
125-150 ml chutney
Nog botter om die brood te smeer
MAAK DAN SO:
Smelt die botter in ‘n pan oor ‘n matige hitte.
Voeg die uie by en laat dit oor ‘n lae tot matige hitte braai vir 20-30 minute of tot goudbruin en gekaramaliseer. Roer dit gereeld, sodat dit nie in die pan vasbrand nie.
Braai die wors in ‘n warm pan tot dit gaar is.
Sny die wors in stukke, groot genoeg om op die sny brood te pas.
Smeer die snye brood aan beide kante met botter.
Sit een sny in die jaffel pan, plaas twee stukke wors op die sny, dan van die gekaramaliseerde uie en ‘n skeppie chutney. Plaas die ander sny brood bo-op en maak die jaffel pan styf toe. Sny enige oortollige stukke brood af.
Sit die jaffel pan op ‘n gasvlam en laat dit verbruin vir ‘n paar minute aan albei kante. Aan die begin, maak maar die pan oop om te te sien hoe bruin die brood is. Jy wil dit nie brand nie.
PIZZA JAFFELS: [PICK N PAY RECIPES:
INGREDIENTS:
3 tbsp PnP butter , for spreading
8 slices PnP bread
1 piece fresh mozzarella, in brine, sliced
8 slices salami, chopped
1 red pepper , diced
1 tbsp dried oregano
1 packet PnP pasta sauce, (Neapoletana sauce)
1 pinch salt and ground pepper
HERE'S HOW:
•Butter bread on one side
•Place half of the bread (buttered side down) onto a clean plate or surface
•Add mozzarella, salami, peppers and a sprinkling of oregano
•Spread 2 Tbsp (30ml) Pick n Pay Neapoletana sauce over the unbuttered side of each remaining slice of bread
•Season with salt and milled pepper
•Close sandwiches (with the butter on the outside) and place inside the jaffel iron
•Cook in coals or flames until the bread is golden all over
HINTS:
•Remember to grease your jaffel irons well.
•Wrap your sandwiches in tin foil if you don’t own a jaffel iron.
•Cook jaffels over a gas flame.
•If you don’t have a jaffel iron, fry the sandwiches in a pan for 3-4 minutes each side.
•For a sweeter jaffel, try using raisin bread topped with bananas and honey.
BREAD AND BUTTER PUDDING JAFFLES: [ZIET'S RAMBLINGS]
HERE'S HOW:
Start with the standard two slices of bread. I used brown bread. Spread some butter. And some apricot jam. Actually a lot. As in copious amounts. Soak some warmed raisins in brandy. Make a runny batter with an egg and some milk. Add a dollop of ground cinnamon. Soak each slice of bread briefly in this, then stack in the jaffle iron. Soak briefly, else you will have a runny mess. Remember to add the boozy raisins in between the slices.
You will be surprised at just how much brandy it takes to make these!
The batter will boil out if you have too much. Don't fret, the stove is easily cleaned afterwards. Fry until the bread is nice and crispy outside. Mix a little icing or castor sugar in fresh cream, beat until stiff and mixed properly, then add a dollop of this with each serving.
You may have to make two per person...
TONI'S FULLY FURNISHED PIZZA JAFFLES: [ZIETS RAMBLINGS]
The filling list is endless. Use a filling or combination that is not too dry, else you may have to take water to swallow the jaffle.
Another useful aspect of the jaffle is that you can eat it cold. It is good picnic food that can be prepared the previous day. Quite useful for a day sail or an overnight trip where you may feel like focusing on the sailing experience rather than spend time cooking.
Boat food par excellence.
I decided to test my new jaffle iron by following the recipe on the label. Biltong, cheese and tomato. I used brown bread and butter as per normal sandwich. Extremely simple. It took me longer to take the pix than to prepare the food!
Close the jaffle iron around the sandwich, cut off the excess, it will burn. Then heat over a small flame on the small burner. My jaffle iron is made of cast iron, so it takes a while to heat. Once hot, it toasts the bread very nice and evenly. And I get the heat back at the end, when I can turn off the hob and leave the last jaffle to “bake” to perfection.
How cool is that!